Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Moord op Moslem-man dra stank van Islamofobie'

2012-08-09 14:18
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die premier van die Noordwes-provinsie, Thandi Modise, het die moord op 'n Moslem-man in Magaliesburg skerp veroordeel.

"Daar is geen plek in ons uiteenlopende gemeenskap vir mense wat rassisme in hul harte koester nie, het sy Donderdag in 'n verklaring gesê.

Modise het 'n beroep op die polisie gedoen om te vereker dat die wat verantwoordelik is vir die dood van Muhammad Fayaaz Kazi (27) in hegtenis geneem word.

Die aanval was rassisties én Islamofobies, het sy gesê en inwoners gevra om die polisie met hulle ondersoek te help.

Die oudminis­ter van intelligensie Ronnie Kasrils het Woensdag gesê die "barbaarse" aanval op Kazi en 'n ander Moslem-man "dra die stank van Islamofobie".

Kazi van Ventersdorp was saam met Anser Mahmood, ‘n vriend van sy pa, toe hy Maandag by ‘n Chicken Licken-kitskosrestaurant in Magaliesburg aangeval is.

“Twee wit mense... hulle het hom [Osama] bin Laden in Afrikaans genoem as gevolg van sy baard... en toe het hulle ons k*****s genoem, het Mahmood luidens Sapa vertel.

“Fayaaz; hy het Afrikaans verstaan en met hulle gestry.”

Die vier mans is uit die winkel gegooi en die bakleiery het buite voortgegaan.

“Ek het hulle gevra hoekom hulle hom pla en hy het my geslaan,” het Mahmood (33) gesê.

“Ek weet nie waarmee hy my geslaan het nie. Ek was bewusteloos.”

Mahmood is meestal in sy gesig geslaan. Kazi is oor die kop geslaan.

“Niemand help ons nie,” hy het gesê.

Kazi is van die een hospitaal na die ander geneem voordat hy in ‘n mediese fasiliteit in Potchefstroom weens breinskade gesterf het.

Sy begrafnis is Dinsdag gehou.

Volg Nuus24 op Twitter.


       

- SAPA

Lees meer oor: magaliesburg  |  islam  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
86 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pacman Return sê... Lee dit is liefde met gevoel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 08:23 AM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Gilloolys Interchange and the Modderfontein Road
  • Wednesday Bryanston - 08:22 AM
    Road name: Ballyclare Drive Both Ways
    DELAYS through Bryanston
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.