Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Moord in Noordwes: Tiener se tong, niere verwyder

2012-11-14 17:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Tiener is naby Brits in die Noordwes vermoor terwyl sy kopvel en van sy liggaamsdele verwyder is, het die polisie gesê.

Neo Ramaswe (13) se vel is van sy kop getrek en sy keel, tong en niere is verwyder,het kaptein Amanda Funani gesê.

Die motief vir die moord is nog nie bekend nie, maar volgens gemeenskapslede hou dit verband met moeti.

Ramaswe se liggaam is Sondag deur 'n verbyganger in 'n oop stuk veld ontdek, maar die polisie het die inligting eers Woensdag aan die media deurgegee.

"Hy is laas deur sy vriende gesien [verlede Donderdag]...toe hy sokker gespeel het," het Funani gesê.

Die polisie is opsoek na twee verdagtes wat saam met die slagoffer opgemerk is.

'n Saak van moord word ondersoek.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: moetie-moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Kinderverkragter sit 18 jaar

18 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
73 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Fred Newman sê... So n person moet nooit weer die buite kant, van n tronk sien nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurlingham - 10:02 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Place - expect delays
  • Friday Boksburg - 09:55 AM
    Road name: Atlas Road Southbound
    DELAYS approaching the N12 Highway Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.