Moord-SMS kry 'n stertjie by

2010-04-27 08:43
Tweets Share Share line Print

Philip de Bruin, Die Burger

Kaapstad - Die omstrede SMS-boodskap oor ’n beweerde massamoord-aanslag op witmense Dinsdag, wat sedert dié naweek landwyd die ronde doen, het Maandag ’n stertjie bygekry.

Die SMS se jongste weergawe koppel AfriForum aan die boodskap asof dié organisasie dit uitstuur.

Kol. Vishnu Naidoo van die kommissaris, genl. Bheki Cele, se kommunikasie-afdeling, het by navraag gesê “alle bewerings word in dié stadium ondersoek”.

Nie die polisie of AfriForum kon teen Maandagmiddag een van die pamflette – waarin swart mense na bewering aangehits word om witmense vandag op Vryheidsdag te vermoor – kry nie.

Nantes Kelder, hoof van gemeenskapsveiligheid, het gister namens AfriForum die SMS en “misbruik van AfriForum se naam” ten sterkste veroordeel.

AfriForum voel só sterk oor die saak dat hy ’n beloning van R10 000 sal uitloof aan enigeen wat inligting – “wat kan lei tot die vastrek van die persoon wat die SMS-veldtog begin het” – bekend maak.

“Dié SMS’e skep ’n klimaat van vrees en chaos – dit sweep emosies op en saai paniek.”

 

Lees meer oor: misdaad  |  haatspraak  |  afriforum

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.