Molesteerder woon glo 50 m van skool

2010-03-27 13:00
Tweets Share Share line Print

Stellenbosch - Ouers wat kinders in ’n kleuterskool in die Eikestad het, was vandeesweek ontsteld toe hulle verneem het ’n kindermolesteerder en die skool se eienares woon saam.

Alan Pieterse (49) het verlede Vrydag in die Pinetown-streekhof skuld beken op aanklagte van die onsedelike aanranding van ’n minderjarige, onsedelike aanranding en die besit van kinderpornografie. Hy het ’n pleitooreenkoms met die staat aangegaan.

Volgens Die Burger se inligting lui die hofdokumente dat Pieterse gevonnis is tot drie jaar gevangenisstraf wat vir vyf jaar opgeskort is, onderworpe daaraan dat hy vergoeding van R50 000 aan die slagoffer moet betaal.

Dominique Parmee (44), ma van die slagoffer, Claire Parmee (20), het aan Eikestadnuus vertel dat Pieterse haar dogter tot die ouderdom van 16 jaar vier jaar lank seksueel aangerand het. Daarna was daar weer ’n voorval toe sy 19 jaar oud was.

Die hofsaak het gevolg nadat ­Claire berading gekry en besluit het om in die openbaar te vertel wat al sedert 12-jarige ouderdom met haar gebeur het.

’n Emosionele Reana Brink, eienares van Kabouterland in Stellenbosch, het gister aan Die Burger gesê sy verstaan dat ouers ontsteld sal wees.

Volgens Brink is sy en Pieterse besig om te besluit of hy ander blyplek moet kry.

“Almal moet my net kans gee om my besluite te neem en my lewe uit te sorteer. Dominique probeer my en Alan ruïneer.

“Ek is al 21 jaar lank in die bedryf en die kinders is my eerste prioriteit. Alan het geen betrokkenheid by die skool nie.”

Die ouers van die kinders by die kleuterskool wou nie verdere kommentaar lewer nie.

Een van die dorp se inwoners wat anoniem wil bly, het gesê hulle woon 50 m van die kleuterskool.

“Nadat ek van die storie gehoor het, is daar geen manier dat ek my dogter van 11 maande by dié skool sal inskryf nie.”


- Die Burger

Lees meer oor: skandale  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.