Molefe hoof van nuus by die SAUK

2010-09-07 19:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die SAUK-raad het vir Phil Molefe as die groep-uitvoerende beampte vir nuus en aktuele sake aangestel.

Volgens die verslag, wat op die SAUK se webblad gepubliseer is, het sekere raadslede dié aanstelling vir maande lank teengestaan.

Weerstand teen Molefe se aanstelling is blykbaar gely deur die adjunk voorsitter, Felang Sekha.

Sekha meld egter sy volle ondersteuning en vertroue in Molefe sowel as die verkiesingsproses op die SAUK se webblad.

Die aanstelling kom ná ‘n vergadering tussen die raad en die voorsitter van die SAUK, Ben Ngubane, wat Maandagaand plaasgevind het.

“Die direksie van die SAUK is bly om die aanstelling van Phil Molefe as groep-uitvoerende beampte vir nuus en aktuele sake aan te kondig,” het Sekha gesê.

“Die raad is verheug dat die verkiesingsproses afgehandel is en het die volste vertroue in Molefe en sy span.”

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: sauk

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

CJZeelie sê... heh...allah magtig maar jy is dof legens... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 4 2.0 Highline AT
2006
R 139,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 335,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.