Moetie speel glo rol in meisie se verdwying

2011-05-05 08:15
Tweets Share Share line Print

Brandfort - Die gemeenskap van die Majwemasweu-woonbuurt op Brandfort leef nie net in vrees vir hul eie en hul kinders se lewe nie, maar glo ook moetie het ’n rol in die verdwyning van Ida Ngomba (12) gespeel.

Die polisie vermoed die verbrande beendere wat in ’n gruisgat in dié woonbuurt gekry is, is dié van Ida.

Lede van die gemeenskap het Woensdag aan Volksblad gesê hulle kan nie eens winkel toe gaan sonder om te vrees vir hul lewe nie.

’n Vrou (57) wat oorkant een van die verdagtes wat in verband met Ida se verdwyning in hegtenis geneem is, woon en anoniem wil bly, sê sy as ouer is woedend oor die meisie se verdwyning.

“Ons kan nie waag om ons kinders ná ses smiddae iewers heen te stuur nie.”

Eunice Salman (20) sê die verdwyning van ’n kind wek nie net kommer en vrees by die gemeenskap nie, maar maak ook die gemeenskap bang.

“Ek het self ’n driejarige seuntjie en vrees dat hy só iets sal oorkom.”

Johanna Mosholi (24) glo moetie het ’n rol in Ida se verdwyning gespeel.

“So iets laat jou as ouer wonder of jou kind veilig is. Jy word bang as jy dink daar is hartelose mense hier buite.”

Die verhoor van ’n man wat vermoedelik die 12-jarige meisie van Brandfort ontvoer en vermoor het, is Woensdag in die Brandfortse landdroshof deur landdros Carmen Parks tot 11 Mei vir ’n bortogaansoek uitgestel.

Luckyboy Segopolo (32) het Woensdag op aanklagte van ontvoering en poging tot moord in die hof verskyn.

- Volksblad

Lees meer oor: moetie  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.