Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Moenie mynwerkers uitbuit – politikus

2012-09-30 09:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Besoekende politikus van die Sosialistiese Party in die Verenigde Koninkryk het 'n beroep op die Suid-Afrikaanse mynsektor gedoen om nie mynwerkers uit te buit nie, berig RSG.

Alec Thraves is in die land om solidariteit te toon met stakende werkers by Anglo Platinum.

Dit volg nadat mynwerkers by verskeie myne in Rustenburg al vir byna vier weke staak om te vra vir ‘n basiese salarisverhoging van R12 500.

Hy sê 'n houdingsverandering deur mynhuise kan die mynsektor stabiliseer en onnodige stakings afweer.

Thraves sê dit is nodig dat myners behoorlike salarisse en werkomgewings moet hê sodat hulle 'n toekoms kan hê om na uit te sien.

Werkers by Anglo Platinum in Rustenburg is gewaarsku om die week voor ‘n tugkomitees te verskyn nadat hulle geweier het om 'n onwettige staking te beëindig.

Intussen het leiers vir die stakende werkers in Rustenburg ‘n beroep op mynwerkers oor die land gedoen om deel te neem aan ‘n massa-optog na die Uniegebou in Pretoria op 13 Oktober.

Die stakers se leier, Mametlwe Sebei, sê die optog is daarop gemik om druk op die mynbedryf te plaas om sy werkers behoorlike salarisse te betaal en om hul lewensomstandighede te verbeter.

RSG, Eyewitness News

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: mynwerkers  |  mynbedryf
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Groot Bek sê... Moet hom nie onderskat nie. Hy gaan steun kry van die mynwerkers en dies meer. Vir ons is dit natuurlik goeie nuus! Hoe meer wegbreek vakbonde,hoe meer steun verloor die ANC. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Kempton Park - 12:17 PM
    Road name: R21 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the R24 / Airport Interchange - expect delays
  • Wednesday Sunninghill - 11:59 AM
    Road name: Rivonia Road
    ACCIDENT at Witkoppen Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.