Moenie leë beloftes glo, waarsku Cope

2011-04-06 09:03
Tweets Share Share line Print

Upington - Die ANC se “tentakels van magsbeheptheid en gierigheid” veroorsaak dat net ’n paar individue in ’n gemeenskap bevoordeel word en die res verarm en daagliks worstel om te oorleef.

Dit was die boodskap wat Kennett Sinclair, Noord-Kaapse Cope-LP, op verkiesingsvergaderings op Fraserburg, Williston en Carnarvon aan kiesers gebring het.

Sinclair het gesê die grootste uitdaging wat Suid-Afrika in die gesig staar, is dat die ANC nie ’n onderskeid tref tussen die grondwetlike plig wat die staat moet vervul en die rol wat ’n politieke party veronderstel is om te speel nie.

“Die ANC en die staat is op elke regeringsvlak so vervleg en ineengestrengel, dat dit meedoen tot onder meer die daaglikse werklikhede van plaaslike munisipale verval, swak dienslewering, armoede en swaarkry.

“Die enigste manier om die juk van verdrukking af te skud, is om doelgerig en nougeset te mobiliseer en die ANC in die komende plaaslike regeringsverkiesing op 18 Mei 2011 te onttroon. Mense moet weer beheer van hul gemeenskappe oorneem.

“Sodoende kan inwoners van ook die platteland verseker dat waar hulle leef, werk, speel en bid, ’n omgewing geskep word wat vatbaar is vir ’n werklike volhoubare alternatief. Die ANC sal weer die staat misbruik en met elke denkbare verkiesingsfoefie kiesers bewimpel om hul leë beloftes te glo,” het Sinclair gesê.

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.