Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Moenie 'jammer' wees oor ekonomiese vryheid

2012-09-26 22:48
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC-jeugliga moenie om verskoning vra vir ekonomiese vryheid en die nasionalisering van myne nie, het Fikile Mbalula, lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Woensdag gesê.

“Julle is die enigstes [ANCYL] wat die debat oopgemaak het,” het Mbalula aan studente by Wits Universiteit in Johannesburg gesê.

Hy het gepraat tydens die ANC-jeugliga se 68ste herdenkingslesing.

“Sommige van ons in die beweging is selfs te bang om die woorde ekonomiese vryheid in ons leeftyd te sê. Wat julle moet doen kamerade is om jul verstaan van ekonomiese vryheid te verdiep.

“Dit is die lied waaroor almal moet sing. Selfs die linkses in hierdie land, die Kommunistiese Party, Cosatu [en] sommige van ons kamerade is bang om ekonomiese vryheid te sê.”

Die rede hiervoor is omdat dit met individue geassosieer word, het Mbalula gesê, in verwysing na Julius Malema.

Hy het aan die jeugliga gesê dat vryheid oor hulle gaan.

“Dit gaan oor totale bevryding en as jy nie daaroor gaan praat nie, wie anders sal dan? Hoekom moet die jeug nie obsessief wees oor ekonomiese mag nie?”

Mbalula sê die jeugliga moet versigtig wees, want wanneer die “tweede revolusie” kom, kan dit deur opportuniste gekaap word.

Die ANC-jeugliga was krities oor die sogenaamde tweede oorgang, wat by die ANC se beleidskonferensie in Junie voorgestel en gedebatteer is.

Mbalula sê die tweede oorgang kan nie vereenvoudig word na vryheidsliedere en leierskap nie.

“As julle begin sing sal julle nooit die debat verstaan nie,” het hy gesê.

“’n Oorgang is nie ‘n geleentheid nie, dit is ‘n proses en ‘n reis.”

Hy het verwys na liedjies in ondersteuning van ANC-leiers.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: fikile mbalula  |  anc  |  anc-jeugliga
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jurie Vermeulen sê... Hy wou nie he Staggie moes TV kyk Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sandton - 15:57 PM
    Road name: Grayston Drive Eastbound
    DELAYS approaching the M1 Interchange
  • Thursday Sunninghill - 15:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.