Moenie WB-gees verloor nie, vra Zuma

2010-08-19 07:39
Tweets Share Share line Print

Die Burger

Kaapstad - Die regering moet die flink dienslewering tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi nou volhou, het pres. Jacob Zuma Woensdag gemaan.

“Dis ’n les wat ons nie durf verlore laat gaan nie,” het Zuma tydens ’n gesamentlike sitting in die parlement gesê waar die toernooi in nabetraging gedebatteer is.

Die DA-leier en Wes-Kaapse premier, Helen Zille, het gesê vir ’n verandering het die regering nie sy voete gesleep om projekte afgehandel te kry nie. “Hoe het ons dit reggekry om ’n toernooi op hierdie skaal te organiseer, terwyl mense ná 16 jaar van demokrasie steeds nie toegang het tot basiese dienste nie? Die antwoord is baie eenvoudig: Fifa het ’n onveranderlike spertyd aan ons gestel,” het Zille gesê.

Zuma het ook gesê die ware sterre van die toernooi is die land se mense – swart en wit. “Ons het suksesvol die stereotipes oor ons vasteland verkeerd bewys.”

Dr. Pieter Mulder, leier van die VF+ en adjunkminister van landbou, het gesê daar is geen rede waarom die sukses van die toernooi nie gebruik kan word om Suid-Afrika se ander probleme te takel nie.

Volgens die IVP-leier, dr. Mangosuthu Buthelezi, het hy in sy 82 jaar nog nooit Suid-Afrikaners só verenig gesien as met die toernooi nie.

Volg Nuus24 op Twitter

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: jacob zuma  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.