Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Modimolle-monster' weier om te pleit

2012-11-19 15:29
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Johan Kotzé, die sogenaamde Modimolle-monster, het Maandag in die Pretoria-hooggeregshof geweier om te pleit op die aanklagte teen hom ná 'n regter sy span se aansoek om die saak uit te stel, van die hand gewys het.

Waarnemende regter Bert Bam het egter namens Kotzé 'n pleit van onskuldig aangeteken op sewe aanklagte van onder meer verkragting, poging tot moord en moord.

Kotze se drie medebeskuldigdes, Andries Sithole, Pieta Mohlane en Frans Mphaka, het almal onskuldig gepleit op die aanklagte teen hulle.

Hulle het al drie gesê Kotzé het hulle gedwing om die misdade te pleeg.

Johan Kotzé se regsverteenwoordigers het aangevoer hulle kon nie voorberei nie, aangesien hulle onder andere gesukkel het om die dossier in die hande te kry. Die staat het dié aansoek teengestaan.

Nadat beide die staat en die verdediging hul motiverings aan die regter voorgelê het, het hy besluit om wel met die verhoor voort te gaan.

Kotzé en sy drie medebeskuldigdes word daarvan aangekla dat hulle sy eksvrou, Ina Bonnette, verkrag en gemartel het. Hulle is vroeër vanjaar ná ‘n reuse-soektog vasgetrek.

Bonnette het vroeër aan die dagblad Beeld gesê sy het haar geestelik voorberei om teen haar eksman te getuig.

Kotzé het Andries Sithole, Peter Mohlako, en Sello Mphaka aangestel om in die tuin van sy huurhuis in Modimolle te werk.

Hy het die mans na bewering met 'n vuurwapen gedreig en beveel om Bonnette met voorwerpe, insluitend spykers en 'n skroewedraaier, te martel.

Kotzé het na bewering ook sy stiefseun, Conrad (19), na die huis gelok en hom koelbloedig doodgeskiet.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Dogters dagvaar Mandela

42 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilhelmina Scholtz sê... Hulle kan wag tot hy dood is, hy is nog getroud en sy vrou moet ook versorg word. Hulle kan werk vir wat hulle wil he. Dit is nie net vir damnd nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.