Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Modimolle-monster' se verhoor uitgestel

2013-02-04 11:48
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die verhoor van die man wat as die Modimolle-monster bekendstaan is Maandag in die Noord-Gautengse hooggeregshof uitgestel omdat sy regspan besig is met die Boeremag-verhoor.

Johan Kotzé se verhoor is tot 15 April uitgestel.

Kotzé sal na 'n psigiatriese hospitaal in Bloemfontein terugkeer, terwyl sy drie medebeskuldigdes in aanhouding bly.

Hy word daarvan beskuldig dat hy drie mans gehuur het om Ina Bonnette, sy eksvrou, te verkrag en dat hy sy stiefseun Conrad op 3 Januarie doodgeskiet het.

Kotzé sou in Desember en Januarie nóg psigiatriese toetse ondergaan om vas te stel of hy verantwoordelik gehou kan word vir sy dade.

Adv. Bernard Bandjies, wat Kotzé verteenwoordig, het tydens sy laaste hofverskyning gesê 'n verslag wat deur drie sielkundiges by die Weskoppies- psigiatriese hospitaal saamgestel is, is onvolledig.

Luidens die verslag is Kotzé geskik om verhoor te word.

Die verdediging het verlede jaar aangedui Kotzé sal getuig dat hy nie in beheer was van sy emosies toe hy Bonnette en haar seun aangeval het nie.

Bandjies het gesê sy kliënt was emosioneel getraumatiseer deur sy verhouding met Bonnette en die verbrokkeling van hul huwelik.

Die staat sal na verwagting nog twee getuies roep voor hy sy saak afsluit.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: johan kotze  |  verkragtings  |  moorde  |  hof  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tertia Rossouw Möller sê... Niemand stel nou meer belang om van die SAL se lugdiens gebruik te maak nie... jy sal nooit weet of 'n onbevoegde loods in beheer is nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.