Modimolle-monster: Saak uitgestel

2012-02-10 09:33
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - GALERY: Modimolle-monster se saak uitgestel
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Kaapstad – Die saak teen die sogenaamde “Modimolle-monster” en sy medebeskuldigdes is tot later vanjaar uitgestel, het Sapa berig.

Beeld het vanuit die hof op Twitter bekendgemaak dat Johan Kotzé en sy drie medebeskuldigdes nie aansoek om borgtog sal doen nie.

Die staat het versoek dat die verhoor tot 11 Mei uitgestel word vir verdere ondersoek.

Sapa het vroeër berig dat polisiebeamptes, joernaliste en vroueregte-aktiviste Vrydagoggend buite die Modimolle-landdroshof bymekaar gekom het.

Kotzé word daarvan aangekla dat hy die marteling en verkragting van sy vervreemde vrou, Ina Bonnette, georkestreer het.

Daar word beweer dat Kotzé die drie mans met ‘n vuurwapen gedreig om Bonnette te verkrag.

Kotzé word ook daarvan beskuldig dat hy Bonnette se seun, Conrad (19), doodgeskiet het.

Lede van die ANC se vroueliga was reeds om 07:00 buite die hof.

Troy Martens, woordvoerder vir die vroueliga, sê hulle is daar om Bonnette te ondersteun.

“Die vroueliga loof Bonnette vir haar moed en dapperheid deur hierdie beproewing...” het sy gesê.

“... Ons wil hê Bonnette moet weet dat sy die ondersteuning van alle Suid-Afrikaanse vroue het.”

Kotzé staan tereg op 17 aanklagte, waaronder verkragting, moord, sameswering tot verkragting, ontvoering en aanranding met die opset om ernstig te beseer.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: johan kotzé  |  modimolle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.