Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Misdaadstatistieke vandag bekend

2012-09-20 08:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisieminister, Nathi Mthethwa, sal Donderdag Suid-Afrika se misdaadstatistieke vir die 2011/2012 boekjaar in die parlement bekendmaak.

Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, sal by Mthethwa aansluit.

Verlede jaar se misdaadstatistieke het getoon dat moorde in die land met 6,5% afgeneem het na 15 940 moorde.

Poging tot moord het met 12,2% afgeneem en seksuele oortredings met 3%.

Die aantal verkragtingsake wat aangemeld is, het van 55 097 na 56 272 gestyg.

In die tydperk is 94 polisiebeamptes vermoor terwyl hulle aan diens was. Dit is ‘n afname van die vorige jaar se syfer van 110 polisiebeamptes.

Aanranding met die doel om ernstig te beseer het met 4,5% gedaal, terwyl roof met verswarende omstandighede met 12% afgeneem het.

Huisroof het met 10% gedaal na 16 889 sake tydens die 2010/11 finansiële jaar – die eerste afname sedert 2004.

Kapings is af met 23,6% na 10 700 gevalle, terwyl vragmotor-kapings af is met 29,2% met 413 gevalle wat aangemeld is.

Transito-rooftogte het met 18,7% gedaal en bankrooftogte is af met 58%.

Die hoeveelheid inbrake by residensiële eiendomme het met 4,8% gedaal, maar daar was ‘n toename van rooftogte by nie-residensiële eiendomme van 0,9%, veral onder kleinhandelaars soos spazawinkels, supermarkte en skole.

Gevalle van dronkbestuur of bestuur onder die invloed van dwelms het met 4,5% gestyg.

Handelsmisdaad het met 2,8% gestyg en is hoofsaaklik oorheers deur kubermisdaad.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: nathi mthethwa  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Tale... Gee my eerder 'n vleklose twee karaat diamant - as twee, drie karaat diamante vol krakies en vlekke. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.