Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Misdaadstatistiek: Moorde neem af

2011-09-08 11:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Nathi Mthethwa, minister van polisie, het Donderdag by die bekendmaking van die misdaadstatistiek by die Sheraton-hotel in Pretoria gesê misdaadbekamping is belangrik vir die regering.

Hy het gesê seksuele misdade bly 'n groot uitdaging en is bekommerd oor die statistiek van verkragtings wat steeds te hoog is.

Verkragtings het in 2010/2011 van 55 097 tot 56 272 toegeneem.

Roof met verswarende omstandighede het met 12% afgeneem, terwyl kontakmisdaad met 6,9% afgeneem het.

Moorde het met 6,5% afgeneem en staan op 15 940.

Verlede jaar se statistieke het die grootste afname in die moordsyfer sedert 1995 getoon. Die moordsyfer was minder as 17 000.

In die jaar 1995-’96 is 26 877 mense vermoor, het Mthethwa gesê.

Vir die jaar wat in Maart 2009 geëindig het, was daar 18 148 moorde.

Verlede jaar het die syfer vir poging tot moord met 6,1% gedaal. Die getal seksuele misdade het met 4,4% gedaal. 'n Totaal van 26 311 is in hegtenis geneem in verband met seksuele misdade.

Die aantal transitorooftogte het verlede jaar met 7,3% afgeneem, bankrooftogte het met 8,8% toegeneem, terwyl motor- en vragmotorkapings met 6,8% afgeneem het.

– Volg Nuus24 op Twitter

– Neem deel aan ons meningspeiling hieronder, of stuur jou opinie oor misdaad in Suid-Afrika na terugvoer@nuus24.com.

- Nuus24

Lees meer oor: nathi mthethwa  |  sapd  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Stem

Het jy nog hoop dat misdaad in Suid-Afrika met die regte inisiatiewe en leiding drasties kan verminder?

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hennie Penny sê... Ek gaan die sogenaamde prez beslis nie mis nie!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Civil Engineer (Senior-PR Eng)

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R900000 - R1000000

PR Eng Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R850000 - R900000

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.