Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Minnares moet uit ontslape sakeman se huis

2012-10-22 11:38
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Familielede van 'n ontslape Pretoriase sakeman het hul tot die hof gewend om sy minnares van 15 jaar, met wie hy 'n buite-egtelike verhouding gehad het, uit ’n huis te laat sit, het Beeld berig.

Hoewel wyle Jan Tielman Rall se familie die hooggeregshof in Pretoria gevra het om Berdine Venter dadelik uit ’n huis in Elarduspark te laat sit, het regter Tati Makgoka haar 30 dae kans gegee om alternatiewe blyplek te soek.

Makgoka het gesê Rall se verhouding met Venter het skynbaar 15 jaar geduur tot sy dood op 26 Augustus 2010.

Rall was alleenlid van die beslote korporasie (BK) Jandre Electrical Contractors in Pretoria, en ná sy dood, het sy dogter, Theresa Erlank, die BK se alleenlid geword.

Die huis in Elarduspark is in Maart 2010 gekoop en behoort aan die BK.

Hoewel Rall in sy testament gesê het sy minnares moet lewenslank in die huis woon, het Makgoka beslis dat hy nie die reg gehad het om dit te doen nie. Dít omdat die huis aan die BK behoort en nie aan hom nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joexxi sê... Ons mag sulkes nie barbare noem nie. Blykbaar normaal in Afrika geledere. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sunninghill - 18:36 PM
    Road name: N1 Northbound
    STATIONARY TRUCK in the centre lane after the Rivonia Road exit
  • Wednesday Edenvale - 18:27 PM
    Road name: Modderfontein Road Eastbound
    DELAYS between Emerald Boulevard and Parkland Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.