Minister word vrywilliger by Bara

2010-08-20 17:36
Tweets Share Share line Print

Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het as vrywilliger vir diens gerapporteer by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal te midde die landwye staking deur staatsdienswerkers.

“Om ‘n dokter te wees, is soos om te bestuur… ná 16 jaar buite die professie is my hande steeds aan,” het hy Vrydag buite dié hospitaal aan joernaliste gesê.

Motsoaledi het per bus met 60 gekwalifiseerde dokters, verpleegsters en aptekers opgedaag om die staking se gevolge vir die hospitaal te verlig.

“Ek sal nie braaf genoeg wees om ‘n diagnose te maak nie, maar ek sal hand bysit waar ek kan. Miskien sal ek selfs in die teater wees, of ‘n keisersnit uitvoer,” het hy gesê.

Motsoaledi het in April weer by die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika geregistreer.

Hy het gesê heelwat hospitale in die land het ‘n krisispunt bereik, maar kon nie kommentaar lewer oor hoeveel mense al dood is weens die staking nie.

Motsoaledi het die staking deur gesondheidswerkers veroordeel en gesê dat mense selfs in tye van oorlog nie net uit hospitale hardloop en pasiënte verlaat nie.

Hy is nie bewus van enige dokters wat staak nie.  
 

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.