Minister waarsku bestuurders ná uitspraak

2011-12-12 19:57
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Sibusiso Ndebele, minister van vervoer, het bestuurders gewaarsku dat hulle van moord aangekla sal word as daar bewys kan beword dat hulle ‘n “soort voorneme” gehad het om dood te veroorsaak.

Ndebele se opmerkings kom nadat die minibus-taxibestuurder Jacob Humphreys skuldig bevind is aan die moord op 10 kinders, wat dood is toe sy taxi verlede jaar deur ‘n trein getref is.

Volgens die minister sal die departement aggressief te werk gaan met onverantwoordelike bestuurders.

“In die gevalle waar bewys kan word dat ‘n motoris se optrede van só ‘n aard was dat daar afgelei kan word dat hy ‘n soort voorneme gehad het om die dood van die oorledene te veroorsaak, sal die motoris van moord aangekla word.”

Regter Robert Henney, in die Wes-Kaapse Hooggeregshof, het Humphreys (55) Maandag skuldig bevind op 10 klagte van moord en vier van poging tot moord.

Familielede van die kinders, wat die hof se openbare galery volgesit het, het na hul asems gesnak toe Henney die uitspraak gelewer het. Sommige het in trane uitgebars.

Humphreys het uitdrukkingloos gebly en sy hande voor hom vasgehou terwyl die uitspraak gelewer is.

Ndebele het die uitspraak verwelkom.

“Ons samelewing het agteruitgegaan tot ‘n vlak waar sommige bestuurders aanhou om ‘n blatante minagting vir menslike lewe te toon. Ons sal aanhou seker maak dat ons meer aggressief te werk gaan met onverantwoordelike bestuurders om ons... reg tot lewe te beskerm.”

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: jacob humphreys  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.