Minister 'te siek' vir vrae oor motorhuur

2011-07-12 09:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad. – Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, is “te siek” om ’n parlementêre vraag oor sy besteding aan gehuurde motors te beantwoord.

Shiceka is reeds vyf maande met siekteverlof en Nathi Mthethwa, minister van polisie, neem in sy plek waar.

Die DA wou in ’n parlementêre vraag weet hoeveel Shiceka sedert Maart verlede jaar aan die huur van motors bestee het.

Sy kantoor het egter gesê hy sal dié vraag eers kan beantwoord wanneer hy herstel het van sy “ongesteldheid”.

Dit is nie bekend presies waarom hy met siekteverlof is en wanneer hy na sy pos sal terugkeer nie.

Vuyelwa Vika, sy woordvoerder, het gister by navraag gesê Shiceka sal eers terugkeer “wanneer dokters tevrede is dat hy genoegsaam aangesterk het”.

Ian Ollis, DA-LP, het in sy reaksie gesê Shiceka se antwoord is “oneerlik” aangesien sy kantoor in elk geval die verlangde inligting behoort te hê.

“Die minister se kantoor het in elk geval op die betrokke dag 13 ander parlementêre vrae beantwoord; waarom kan hulle nie op dié spesifieke vraag reageer nie,” wou Ollis weet. 

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: sicelo shiceka  |  skandale

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.