Minister se vrou hoor Vrydag oor borg

2010-02-02 10:39
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n Borgtogaansoek sal na verwagting Dinsdag by die Pietermaritzburg-hooggeregshof ingedien word vir Sheryl Cwele, die vrou van die minister van staatsveiligeid en sekuriteit.

"Ons sal die borgtogaansoek vroeg Dinsdagoggend indien en die staat Donderdag. Die staat en die verdediging sal dan dokumente uitruil," het Cwele se regsverteenwoordiger, Mvuseni Ngubane, gesê.

Die borgverhoor sal Vrydag plaasvind.

Cwele en Frank Nabolis, 'n Nigeriër staan tereg op aanklag van die handel of sameswering om met dwelms te handel, om 'n vrou genaamd Charmaine Moss te kry om die dwelms in Turkye af te haal en om nog 'n vrou (Tessa Beetge) te kry om 9 kg kokaïen vanaf Suid-Amerika te smokkel.

Beetge is op 13 Junie 2008 in Sao Paulo in hegtenis geneem.

Die polisie het 9,2 kg kokaïen in haar bagasie gevind. Sy dien agt jaar tronkstraf uit vir dwelmhandel.

Volgens Ngubane het Cwele se borgverhoor weens logistieke probleme nie verlede Vrydag plaasgevind nie.

– Sapa

Lees meer oor: hof  |  misdaad  |  skandale  |  dwelmhandel

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.