Minister se peperduur verblyf ontstel

2010-07-19 14:48
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die studente-organisasie Sasco het Maandag hul ontevredenheid uitgespreek teenoor dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding.

Dít kom nadat hy glo belastingbetalers se geld gebruik het om in die Mount Nelson-hotel in Kaapstad oor te bly.

“In ‘n samelewing wat krioel met kras materialisme en verbruik word die minister se optrede as selfgesentreerd gesien,” het Mbulelo Mandlana, Sasco-voorsitter, in ‘n persverklaring gesê.

Die minister het na bewering verlede jaar vir 15 dae in die hotel oornag teen ‘n koste van sowat R40 000.

Mandlana het die minister aangemoedig om ‘n meer direkte benadering te neem tot kwessies wat later deur opportuniste uitgebuit kan word in die hoop om hulself ‘n voorsprong te gee in die politiek.

Sasco het ook The Star gekritiseer vir die wyse waarop hulle die storie aangebied het en dit as sensasie-gedrewe uitgemaak.

Volgens die departement se woordvoerder, Ranjeni Munusamy, moes die minister in die hotel oornag omdat die departement van publieke werke nie staatsverblyf vir hom beskikbaar gehad het nie.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.