Minister se lyfwag in hof

2011-10-25 17:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy gesteel het terwyl hy as lyfwag gewerk het vir Nathi Mthethwa, minister van polisie, het Dinsdag in die Wynberg-landdroshof verskyn.

Rahidien Cullis, aanklaer, beweer sers. Ianval Suilung Isaacs (33) van Wellington het die minister se woning in Kaapstad binnegegaan en ‘n skootrekenaar en ‘n selfoon gesteel.

Daar word beweer dat Isaacs toe die twee items aan sy medebeskuldigdes, Amdat Hossain (42) en Mohammad Shahpul Islam (34), verkoop het.

Eric Ntabazaila, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het gesê Isaacs sal aangekla word van huisbraak met die voorneme om te steel, diefstal, opsetlike saakbeskadiging en bedrog.

Luidens die klagstaat is al drie beskuldigdes op Dinsdag 6 September in hegtenis geneem en was hul eerste hofverskyning die volgende dag voor landdros M. van Eden in die Wynberg-landdroshof.

Isaacs is op borgtog van R1 000 vrygelaat en sy medebeskuldigdes op R400 elk.

Cullis het by Dinsdag se verhoor gesê die saak word steeds ondersoek.

Volgens hom word verklarings van getuies en vingerafdrukke nog verlang.

Hy het gesê al die partye het daartoe ingestem dat die saak tot 9 Desember uitgestel word.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: nathi mthethwa  |  diefstal

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.