Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Minister op pad na De Doorns

2012-11-13 16:02
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Staking kring uit
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Kaapstad – Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, was teen Dinsdagmiddag op pad na die Hexriviervallei in die Wes-Kaap om stakende plaaswerkers in die gebied toe te spreek.

Palesa Mokomele, woordvoerder vir minister Joemat-Pettersson, het gesê sy sal 'n vergadering agter geslote deure met verteenwoordigers van plaaswerkers in Worcester hê, en sal van daar af aanbeweeg na die Stofland- informele nedersetting in De Doorns om plaaswerkers toe te spreek.

Werkers betoog sedert verlede week oor hul werksomstandighede en betaling. Hulle eis betaling van R150 per dag.

Baie werkers is volgens berigte gedwing om by die staking aan te sluit.

Minstens 10 mense is Maandag in die gebied in hegtenis geneem vir openbare geweld.

Intussen het Eyewitness News berig dat die staking na ander dele van die Wes-Kaap versprei het, en Touwsrivier en Ceres ook getref het.

"Dinsdagoggend het groepe mense op naburige plase in die Ceres-gebied byeengekom. Die polisie monitor die situasie," het André Traut, polisiewoordvoerder, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: de doorns  |  plaaswerkers  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

DeWet Momberg sê... Rudi, ja jy is nog jonk en miskien bietjie naive .Dit gaan maar oor vryheid van keuse . Net soos jy kies hoe jy wil lewe wil hulle ook .solank jy nie gedwing word om te lewe soos ander mense se wil nie laat hulle maar begaan ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Vredefort - 10:19 AM
    Road name: R59
    ACCIDENT (two trucks) at the R721
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.