Minister 'glo aan vrye media'

2010-11-12 07:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Hy steun ’n vrye media, het Roy Padayachie, nuwe minister van kommunikasie, Donderdag op sy eerste nuuskonferensie gesê.

Hy en Obed Bapela, adjunkminister, “glo aan die beginsels van die vryheid van die media. Ons verseker die media dat ons altyd hul reg sal respekteer om op ’n oop en deursigtige manier gesprek te kan voer.

“Dit is ons siening dat die media ’n kritiese mag in die ontwikkeling van die samelewing is.”

Die media het volgens Padayachie “’n positiewe en leidende rol te speel in die opvoeding van die breë publiek oor die belangrikheid van inligting- en kommunikasietegnologie vir die bevordering van die samelewing se doelwitte en die daarstelling van ’n beter lewe vir ons mense”.

Die minister het ’n ingrypingsplan aangekondig om die departement van kommunikasie te verbeter. Dit bestaan uit drie dele:

- Die “heropbou” van die departement deur onder meer alle vakante poste binne ses maande te vul en ’n nuwe direkteur-generaal aan te stel;

- Die “stabilisering” van die departement se openbare instellings, soos die SAUK en Sentech; en

- Die sluiting van vennootskappe met die private sektor.

Padayachie het ook gesê sy departement wil die plaaslike telekommunikasienetwerk oor ’n jaar ontknoop. Dit verwys na die netwerk wat verbruikerspunte met sentrales verbind.

Binne die volgende paar jaar is die verbruiker veronderstel om dit te besit sodat hy self sy diensverskaffer (soos Telkom of Neotel) kan kies.

- Die Burger

Lees meer oor: roy padayachie  |  media  |  persvryheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.