Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Minister by nóg 'n korrupsie-skandaal betrek

2012-06-30 07:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Humphrey Mmemezi, LUR vir plaaslike regering en behuising in Gauteng, is wéér in die sop nadat bewerings van finansiële wanbestuur Vrydag teen hom gemaak is.

Mmemezi het na bewering meer as R200 miljoen van die departement van menslike nedersettings gebruik om sekuriteit- en uitgewerskostes te betaal.

Volgens die DA het Mmemezi R30 000 bestee aan sekuriteit vir sy huis in Krugersdorp, Gauteng.

Die party beweer ook dat 'n verdere R8 miljoen bestee is aan die installering van 'n kringtelevisiekamera vir sy kantoor.

'n Ondersoek teen die minister is aan die gang oor sy beweerde misbruik van sy regeringskredietkaart.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: humphrey mmemezi  |  korrupsie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
60 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Patricia Dewet sê... Ek hou van die naam Noordwes, Jy weet ten minste waarheen jy oppad is. Sal dit die provinsie verbeter met 'n nuwe naam, kyk as 'n dink stink dan stink hy maak nie saak wat jy dit noem nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Irene - 08:35 AM
    Road name: R21 Northbound
    ACCIDENT at Nellmapius Drive has been CLEARED
  • Friday Paarlshoop - 08:29 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS through Paarlshoop
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.