Minister: Bendes hoort nie in skole

2009-09-16 19:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Wes-Kaapse LUR vir onderwys, Donald Grant het die jongste voorval van geweld in skole ten sterkste veroordeel en sê bendes hoort nie in die land se skole nie.

Dít volg nadat twee gr.9-leerders Dinsdag by die Arcadia Sekondêre Skool in Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte deur twee gr.8-leerders met 'n mes en 'n pen gesteek is.

Die voorval is glo bendeverwant.

Die twee gr.8 leerders is kort daarna is hegtenis geneem en het Woensdag in die Bishop Lavis-landdroshof verskyn. Hulle is in die sorg van hul ouers vrygelaat.

"Die inwoners van Bonteheuwel moet die skool terugneem," het Grant gesê ná berigte van bendelede wat deur die skool beweeg.

"Bendes is 'n plaag in die samelewing en as ons nie ingryp nie, sal voorvalle soos dié aanhou om te gebeur. Dié skool het 'n geskiedenis van geweld ten spyte van sekerheidsmaatreëls en mediasieprogramme wat in plek gestel is."

Hy het gesê daar moet na nuwe maniere gekyk word om veiligheid by dié skool aan te spreek.

– Sapa
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.