Mini-jaagtog: Slagoffers steeds kritiek

2010-03-09 22:40
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die twee tieners wat in die hospitaal opgeneem is nadat ‘n motor wat in Soweto resies gejaag het in hulle vasgejaag het, was Dinsdag steeds in ‘n ernstige toestand, het die Gautengse departement van gesondheid gesê.

Woordvoerder Mandla Sidu het berigte dat een van die kinders gesterf het ontken en het gesê dat hulle nog lewendig was in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal.

‘n Grys Mini Cooper en ’n bloue het volgens insp. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder, Maandag omstreeks 16:00 in Mdlalosestraat tussen Protea North en Protea Glen resies gejaag.

“Dit is ’n tweerigtingstraat en een van die motors het in die baan van aankomende verkeer gery sodat hulle parallel aan mekaar beweeg het,” het insp. Edna Mamonyane, Johannesburg se metropolisiewoordvoerder, gesê.

Toe ’n motor van voor af kom, het die een Mini na die ander baan teruggeswenk.

Die blou motor het die gryse glo gestamp en dit het gerol, het Ma­khubela gesê.

Vier seuns, tussen 17 en 19 jaar oud, het saam met vriende op die sypaadjie geloop toe die motors hulle tref. Die vier is op die toneel dood.

Van hul vriende is met ernstige beserings, waaronder veelvuldige frakture en kopbeserings, hospitaal toe geneem.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: jub jub  |  ongelukke  |  kinders

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Errol sê... Ek hoop hulle word krimineel aangekla en nie net intern nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 77kW 5-dr MY10
2010
R 165,000.00

FORD

Bantam 1.6i XLE PU MY09
2009
R 134,900.00

FORD

Ikon 1.3i L
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.