Minderjarige om die beurt verkrag

2011-10-30 22:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Sewentienjarige meisie is om die beurt verkrag en verder aangerand deur ses mans in Taung, het die polisie in Noordwes Sondag gesê.

Volgens sers. Kelebogile Moiloa is ‘n 21-jarige man wat die meisie geken het Saterdag in hegtenis geneem ná die aanval, wat Vrydag omstreeks 14:30 in ‘n beboste gebied in die Dipitshing-afdeling gebeur het.

Sy het gesê die ses mans het ook probeer om haar keelaf te sny, maar dat sy slegs ‘n ligte besering opgedoen het.

Die meisie het alleen gestap toe sy deur die 21-jarige genader is, wat vir haar selfoon gevra het. Toe sy gesê het dat sy nie een het nie, het die man gesê sy moet enige geld wat sy het aan hom oorhandig.

“Die meisie het net aangehou stap,” het Moiloa gesê.

“Terwyl sy gestap het, het vyf mans haar van agter genader.”

Volgens die inligting wat ontvang is, het al vyf die mans haar met ‘n mes gedreig en haar klere met geweld uitgetrek voordat hulle haar verkrag het.

“Die man wat bekend aan haar was, het teruggegaan en haar [weer] herhaaldelik verkrag.”

Een van die mans het toe na bewering agter haar gestaan en haar keel met ‘n mes gesny. Hy het ook haar hande agter haar rug aan ‘n boom vasgemaak.

“Die meisie is hulpeloos en in pyn gelaat, totdat ‘n verbyganger haar gered het deur haar na die Taung-distrikshospitaal te neem vir mediese behandeling.”

Die voorval is by die polisie aangemeld en die meisie het hulle vertel van die man wat sy ken.

Hy sal na verwagting Maandag in die Taung-landdroshof verskyn.

Die ondersoek duur voort.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: noordwes  |  verkragtings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.