Mieliekrisis: ‘SA kan 30% van boere verloor’

2010-08-14 07:57
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Suid-Afrika kan 30% van sy kommersiële boere voor Desember verloor as die mielieprys laag bly, het Neels Ferreira, voorsitter van Graan SA, gesê.

“Die ouens ly enorme verliese,” het hy gister gesê.

Hy het in Maart by alle landbou-ondernemings navraag gedoen oor wat die uitwerking van die mieliekrisis op die landbou kan wees.

Die slotsom is dat die land gemiddeld 30% van sy kommersiële boere kwyt kan wees.

Dit strook met dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye, se stelling vroeër die week dat 25 van die boere net by Schweizer-Reneke in Noordwes dalk nie die mieliekrisis gaan oorleef nie.

Ferreira het gesê die krisis het ook ’n uitwerking op die ekonomie van die inset-verskaffers.

Die hele ketting tussen boer en verbruiker word benadeel.

Herman Meiring, voorsitter van Bultfontein Landbou, het gesê nie net is die lae mielieprys ’n slag vir boere nie, maar hulle stroop in die omgewing 1 t / ha tot 1,5 t / ha minder as gewoonlik weens die swaar reën vroeër.

Slegs boere met bogemiddelde opbrengste kan ’n bietjie geld maak.

Graan SA se raad aan boere is om intussen aanplantings vir die nuwe seisoen “drasties af te skaal en eerder papiermielies te koop”.

Intussen probeer die organisasie uitvoer aanmoedig. Die uitvoerpoel is egter deur die regering in die kiem gesmoor.

- Beeld

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: mielieboere oes  |  mielies

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.