Metropolisie vat kinders by ouers af

2010-08-13 17:05
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die dertienjarige Veronica* is een van vele straatkinders wat Vrydag van hul ouers weggeneem is wat op besige straathoeke in Pretoria sit en bedel.

Veronica se pa, John*, is vanaf Mosambiek afkomstig en bedel op die straathoek oorkant die Menlyn Park-winkelsentrum.

Hy was Vrydag stomgeslaan toe die metropolisie en beamptes van maatskaplike ontwikkeling onverwags sy dogter van hom afgeneem het.

Met rooi gehuilde oë het John vertel dat sy dogter nie saam met hom sal huis toe gaan nie, maar in ‘n veilige hawe gehou sal word.

Hierdie klopjag is deel van ‘n gesamentlike veldtog om bedelaars vas te vat wat hul kinders saam neem as hul op besige straathoeke vir geld vra.

Volgens Teddy Gomba,’n  beampte van maatskaplike ontwikkeling, sal die ouers nie in hegtenis geneem word nie, maat sal hul ook nie hul kinders kan huis toe neem alvorens hul lewensomstandighede verbeter nie.

Gomba meen dat daar onlangs ‘n toename was in kinders wat gebruik word as “emosionele lokaas” om geld vanaf motoriste te verkry.

“Hierdie tipe voorvalle het onlangs toegeneem. Ons veldtog is daarop gemik om die regte van die kinders te beskerm,” het hy gesê.

Vroeër het ‘n vrou op haar knieë neergeval toe die metropolisie probeer het om haar baba vanaf haar rug te haal.

Die kind het verskrik gelyk en onophoudelik gehuil toe die metropolisie haar vanaf haar ma afgeneem het.

Enkele blokke verder is ‘n blinde vrou deur joernaliste en fotograwe omsingel toe die metropolisie haar 18-jarige, vyfjarige en kleuter vanaf haar weggeneem het.

Die vrou kon niks doen om hulle te keer nie.

 *Skuilname

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: armoede  |  kinders

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.