Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Menslike fout oorsaak van Oos-Londen-treinongeluk

2013-02-08 15:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Menslike fout was die oorsaak van 'n treinongeluk in Oos-Londen waarin 29 mense beseer is, het Metrorail Vrydag gesê.

"'n Voorlopige ondersoek toon dat die ongeluk veroorsaak is deur 'n menslike fout aan die kant van die personeel wat verantwoordelik is vir treinbeheer," het Lawrence Venkile, woordvoerder, in 'n verklaring gesê.

"'n Transnet-beampte wat die treine beheer, het 'n trein by 'n platform ingelaat waar 'n stilstaande trein met passasiers gestaan het."

Altesaam 14 waens en twee lokomotiewe is Donderdag in die botsing by die Oos-Londen-treinstasie beskadig.

Transnet Freight Rail  is verantwoordelik vir die beweging van treine in die gebied.

"Treindienste is hervat en al die beseerde passasiers is gister [Donderdag] uit die hospitaal ontslaan. Niemand is kritiek beseer nie."

Die ondersoek duur voort.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: treinongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sagitarius sê... @ Matt Heyns. Korrek !!! Ons het daardie reg, want dit is internasionaal aanvaar en goegekeur. Ons het nie nodig om dit af te smeek nie. Ons gaan net eenvoudig daarmee voort, en daag hierdie regering om dit te probeer stop. Jaap Kelder is 'n voorvatter, en duld niks van hierdie regering nie, en hulle her ook nie die mag om ons te stuit nie. Die beste wat hulle op kan hoop is die liberale pers om dit as " onwettig" te beskryf. Sluit aan by die NBU as julle hoegenaamd nog iets wil red. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.