Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Meisie sterf in ongeluk ná matriekafskeid

2012-09-15 08:32
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Tienermeisie is dood en 13 ander jong mense het beserings opgedoen nadat die taxi waarin hulle gery het, gerol en teen ‘n muur gebots het, het paramedici gesê.

Derrick Banks van ER24 het in ‘n verklaring gesê die ongeluk het vroegoggend in Hanover, KwaZulu-Natal, plaasgevind.

Hy sê ER24 en ander nooddienspersoneellede van Pietermaritzburg is na die toneel ontbied.

Die taxi was erg beskadig en die meeste van die tieners het buite die voertuig gelê toe reddingsbeamptes by die toneel opgedaag het.

Een van die tieners – ‘n meisie – het reeds aan haar beserings beswyk en is op die toneel dood verklaar.

Die ander pasiënte is vir verskeie beserings soos moontlike nek- en rugbeserings, snywonde en skaafplekke behandel. Hulle is op die toneel gestabiliseer en na verskeie hospitale in die Pietermaritzburg-gebied vir verdere mediese behandeling geneem.

Dit blyk dat die tieners ná hul matriekafskeid op pad huis toe was toe die bestuurder vermoedelik beheer verloor het.

Banks sê die polisie sal die ongeluk verder ondersoek.

Volg Nuus24 op Twitter    

- Nuus24

Lees meer oor: matrieks  |  ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

elsabe.ferreira.3 sê... Winnie het nie geld om uitstaande skoolfonds te betaal, haar goedjies moet verkoop word om fondse bymekaar te kry om van te leef. Maar sy ry in 'n Audi met flitsende blou POLISIE-LIGTE??? Wie de hel is die vrou? Hoekom kuier sy so baie by haar eertydse man? Soek sy 'n porsie van die boedel? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Durban - 06:02 AM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Wednesday Mkuze - 05:31 AM
    Road name: N2
    ROADWORKS - stop go controls in operation between Mkuze and Hluhluwe
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.