Meisie in een aand deur sewe mans verkrag

2010-12-20 19:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Sestienjarige meisie is Vrydagaand in twee aparte voorvalle deur sewe mans in Ivory Park verkrag, het polisie in Gauteng gesê.

Volgens kons. Neldah Hlase was die meisie in die vroeë oggendure op pad huis toe ná ‘n partytjie in Uitbreiding 7, toe twee mans haar genader het. Hulle het haar gesig met ‘n t-hemp bedek en haar na ‘n brug in die omgewing geneem.

“Toe hulle daar aankom het hulle haar met ‘n mes gedreig en beide het haar glo sonder beskerming verkrag, waarna hulle van die toneel gevlug het.”

Die meisie het besluit om huis toe te stap na die voorval, maar op pad het sy op vier mans afgekom wat besig was om ‘n ander man aan te rand, het Hlase gesê.

Hulle het haar glo saam met die man wat hulle aangerand het vasgebind.

En toe verkrag en weggehardloop. Hulle het haar vasgebind aan die man gelaat.

Ná ‘n paar minute het een van die verkragters teruggekeer en die twee losgemaak.

“Hy het teruggekeer, hulle losgemaak en vir hulle gesê dat sy vriende beplan om hulle te vermoor.”

Polisie in Ivory Park het ‘n beroep op jongmense, veral meisies, gedoen om baie versigtig te wees tydens die feesseisoen, het Hlase gesê.

Hy het bygevoeg dat minstens ses gevalle van verkragting in die laaste naweek aangemeld is en dat al die slagoffers tussen 16 en 20 jaar oud was en op pad was huis toe nadat hulle by sjebeens of partytjies was.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.