Meisie (5) versmoor onder strooibale

2011-09-08 07:07
Tweets Share Share line Print

Stellenbosch – ’n Vyfjarige meisie van Bredasdorp het Dinsdag vermoedelik versmoor nadat strooibale op haar geval het.

Margarete Uys wou die middag haar hoenders op haar pa, Cobus Uys, se plaas Patryskraal gaan versorg toe die strooibale op haar geval het.

Uys is die voorsitter van die Agri Mega-week, ’n jaarlikse landbouskou op Bredasdorp, se bedryfskomitee.

Leensie Streicher, woordvoerder van die skou, kon nie nadere besonderhede oor die voorval verskaf nie.

Luidens ’n verklaring het Uys en sy vrou, Heidi, vertel Margarete het vreeslik uitgesien na vanjaar se skou. Sy het ook ’n ooreenkoms met haar ouma gehad om saam met haar daarheen te gaan.

“Daagliks, die laaste paar weke, het sy haar pa gekonfronteer met: ‘Wanneer word die tente opgeslaan sodat die Agri Mega-week kan begin?’ ” lui die verklaring.

Orton King, uitvoerende direkteur van die Agri Mega-groep, het die ouers, familie en die toneel gister besoek.

“Ons het besluit om Agri Mega-week 2011 op te dra aan Margarete Uys vir haar toegewyde ondersteuning aan haar pa in sy bepaalde rol by die week en vir haar entoesiasme oor die week,” het King luidens die verklaring gesê.

“Mag Margarete se entoesiasme vir die plaaslewe ’n aansporing vir kinders en ouers wees om betrokke en bewus te raak van die landbou-omgewing.”

Die skou vind van 14 tot 16 September by Megapark op Bredasdorp plaas. 

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: kindersterftes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.