Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Meisie (12) op pad skool toe ontvoer

2013-02-11 13:26
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Twaalfjarige meisie is op pad skool toe in die Thoboshane-nedersetting naby Butterworth in die Oos-Kaap ontvoer, het die polisie Maandag gesê.

Kapt. Jackson Manatha het gesê Zimkhitha Zibi is laas op 7 Februarie saam met haar 62-jarige ouma gesien toe sy op pad skool toe was. Sy het nooit teruggekeer huis toe nie.

Sy is op 8 Februarie by die Butterworth-polisiekantoor as vermis aangemeld.

Manatha het gesê 'n dossier is Sondag geopen nadat dit aan die lig gekom het dat die meisie se oom haar na bewering ontvoer het.

"Niemand is in hegtenis geneem nie en die polisie is op soek na 'n man, slegs bekend as Plas White, om hulle in die ondersoek te help."

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  ontvoerings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Conger Burger sê... Mooi so Giel...1000 opduimpies vir jou......dis wat elke goed opgevoede christen sal doen....Go GielMan Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 06:03 AM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching Bronkhorstspruit Road
  • Thursday Bedfordview - 06:00 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK (middle lane) at the Van Buuren Road bridge
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.