Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Meeste ontmoet skelmpies by V&A Waterfront

2012-11-02 15:58
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Groot aantal mense wat hul lewensmaats in Kaapstad verkul, gebruik die V&A Waterfront om hul "sake-aangeleenthede" te doen, het 'n opname bekend gemaak.

In 'n onlangse opname wat op die webwerf AshleyMadison.com gedoen is, het byna 70% gesê hulle neem hul skelmpies na hotelle. Altesaam 5 020 mense het aan die opname deelgeneem. Die webwerf is gemik op mense wat in buite-egtelike verhoudings belangstel.

'n Derde van dié mense het na die One & Only-hotel gegaan en die Tafelbaai- en die  Cape Grace-hotel was nie ver agter nie.

In die vierde en vyfde posisie is Kampsbaai en Nuweland.

Noel Biderman, hoof- uitvoerende beampte van die webwerf, het gesê uit 'n logistieke oogpunt maak dit sin om hotelle in die stad te kies.

"Vir die beroepsman of -vrou, wat voldag moet werk en by die huis moet opdaag met "skuld blomme" maak dit glad nie sin om verder as die stad te gaan nie."

Hotelle is 'n gewilde opsie, omdat hulle diskreet is, het Biderman gesê.

Volgens die opname gaan byna die helfte van die verkullers tussen 12:00 en 17:00 na die hotelle.

'n Groot aanval van die kamers word slegs vir tot twee uur lank gebruik.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: v&a waterfront  |  tegnologie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Woody Woodpecker sê... foeitog, klink vir my maar of die nuwe troepe maar pap en sleg is, in my dae moes jy maar jou bek hou of pak. g'n wonder ons huidige "soldate" vergelyk goed met die swakstes ter wereld nie. hulle het 'n ombudsman? behoort hulle ook aan n unie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.