Meer universiteite vir Suid-Afrika?

2009-09-19 07:47
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Parlement is “besig om te kyk na" die moontlikheid van meer universiteite in die Noord-kaap en Mpumalanga, sê die voorsitter van die portefeulje-kommitee oor hoër opvoeding en opleiding vandag.

Marius Fransman sê die komitee sal al die provinsiale departemente en ander belanghebbendes betrek om te sien watter kundigheid nodig sou wees en wat die beste manier is om ‘n universiteit in elke provinsie te vestig.

"Suid Afrika het 23 universiteite maar met die nuwe bestel en nuwe provinsiale grense,  het die Noord-kaap en Mpumalanga steeds nie hul eie universiteite nie," het Fransman gesê.

"Met die nuwe department van hoër opvoeding en opleiding is dit ‘n prioriteit vir die komitee as deel van sy oorsigtelike rol om hierdie aangeleentheid weer te ondersoek."

Fasiliteite

Fransman sê die  komitee moet eers vasstel hoeveel studente die fasiliteite in ander provinsies moet gebruik en hoeveel potensiële kandidate in hul eie provinsies sou studeer indien dit daargestel word.

"Ons wil ‘n idée kry van watter kursusse, en fakulteite in die landelike gebiede nodig sou wees, en watter werk voorheen op die gebied gedoen is."

Fransman sê die Minister van Hoër opvoeding en opleiding Blade Nzimande en sy nuwe department is gevra om na die aangeleentheid te kyk.

- SAPA

Lees meer oor: kaapstad  |  universite

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.