Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Meer spanne nodig om Limpopo-brande te bestry

2012-06-05 15:02
Tweets Share Share line Print

Polokwane – Meer brandbestrydingspanne sal in die Waterberg-streek van Limpopo uitgestuur word om te help met die blus van veldbrande in die streek, het Working on Fire (Wof) Dinsdag gesê.

Samuel Maepa, algemene bestuurder van Wof, sê die provinsie se 16 spanne was nie genoeg om die brande te beveg nie en vier bykomende spanne is ontplooi. Brand-kykers en helikopters sal ook in die streek uitgestuur word.

Meapa sê Wof het gevind dat die Waterberg kwesbaar is omdat die wet op nasionale omgewingsbestuur nie nagekom word nie.

Die wet vereis dat grondeienaars voorbrand maak op hul eiendomme om erge skade te verhoed wanneer brande buite beheer raak.

“Wanneer ‘n brand uitbreek word dit moeilik om dit onder beheer te bring. Dit sal óf deur ‘n pad óf natuurlike grense gestop word en in die afwesigheid daarvan is dit nie maklik om dit onder beheer te bring nie,” het hy gesê.

Maepa sê veldbrande beskadig die land se ekonomie en het die wildboerdery-bedryf in 2011 byna R20 miljoen gekos.

Een van die plase het bykans R13 miljoen verloor toe diere doodgebrand het omdat hulle tydens ‘n veldbrand in ‘n omheinde kamp was.

Maepa sê die brande word veroorsaak deur mense wat warm wil bly in die oggend, sowel as deur mense wat hout versamel en die hout wil droogmaak voor die oestyd.

Hy doen 'n beroep op gemeenskapsleiers om beheer te neem en te verseker dat diegene wat nalatig met hul vure was, vervolg word.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: limpopo  |  brande  |  working on fire
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joexxi sê... Maak my Naar ons is nie hier om geskiedenis klasse aan te bied nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 11:23 AM
    Road name: N3 Northbound
    SLOW TRAFFIC approaching Gilloolys Interchange
  • Wednesday Fairland - 11:14 AM
    Road name: Beyers Naude Drive Westbound
    DELAYS approaching Willowview Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.