'Meer kerke, nie tronke'

2011-02-27 20:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die waarnemende nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Nontsikelelo Jolingana, sê daar moet pleks van tronke meer kerke en skole gebou word om misdaad te beveg.

“Pleks daarvan om meer tronke te bou, moet ons meer kerke, skole en ontspanningsfasiliteite vir ons jong mans en vroue bou,” het Jolingana Sondag in Pretoria gesê in ‘n toespraak aan sowat 9 000 beamptes én oortreders van tronke by die bekendstelling van ‘n tronkbediening.

“Ons moet aanhou om meer te belê in intervensie wat ons sosiale vesel, mense se sin vir doelgerigtheid, maatskaplike geregtigheid en bowenal hul verbintenis tot ons skepper sal versterk.”

Jolingana het gesê oplossings tot die hoë misdaadsyfers wat Suid-Afrika in die gesig staar, lê by gewone burgers “wat met die regering moet hande vat om morele herlewing en misdaadvoorkoming te bedryf”.

“Ons is almal geestelike wesens wat in God se beeld geskep is. Die feit dat ons ons menslikheid verloor en aaklige misdade pleeg toon hoe ons van ons skepper geskei is.”

At Boshoff, ‘n pastoor van korrektiewe dienste, het gesê dit is die kerk se plig om “ten alle koste” die “verdwaaldes te red”.

Die diens is na fasiliteite van korrektiewe dienste in Bloemfontein, Kaapstad en Durban uitgesaai.

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.