Media kla segsman van ANC-jeuliga aan

2010-03-17 11:41
Tweets Share Share line Print

Hlengiwe Mnguni

Kaapstad – Floyd Shivambu, die woordvoerder van die ANC-jeugliga het gesê verslaggewers wat hom daarvan beskuldig dat hy hulle gedreig het, is lafaards omdat hulle nie hul identiteite wil bekend maak nie.

"Wie is hulle?" het hy gevra toe hy vir kommentaar gevra is.

“As hulle nie wil uit kom nie en sê wie hulle is nie, is hulle dom.”

"Hoe weet ek julle lieg nie vir my nie,” het hy aan News24 gevra.

Shivambu het geweier om enige kommentaar te lewer oor of hy ooit verslaggewers gedreig het.

Eyewitness News het vroeër Woensdagmiddag berig dat die verslaggewers van Business Day, Independent Newspapers, The Mail & Guardian, The Times en Sunday Times, City Press, Media24 en e-News  ’n amptelike klag teen die ANC-jeugliga se segsman ingedien het.

Dit kom nadat Shivambu hulle glo gedreig en gesê het hy gaan besonderhede oor hulle persoonlike lewens onthul.

Die jeugliga het onlangs met die koerant, City Press gebots nadat hulle die finansiële besonderhede oor die koerant se ondersoekende redakteur, Dumisani Lubisi, rondgestuur het.

Die jeugliga het beweer dat Lubisi bedrog gepleeg het en in geldwassery betrokke was.

Hulle het dus agterdog gekweek en het veronderstel dat Lubisi ‘n lekkerder lewe lei as wat hy kan bekostig.

Raymond Louw, die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) het aan News24 gesê hulle is “hewig gekant teen dié tipe dreigemente”.

“Dreigemente soos dit, sal net verdere spanning tussen die ANC-jeugliga en die media ontlok. Indien hulle ’n probleem met die joernalis het, moet hulle eerder na die redakteur of die polisie gaan,” het hy bygevoeg.

-News24
 

Lees meer oor: sanef  |  anc-jeugliga

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.