Mdluli dalk met nóg aanklagte verbind

2011-10-19 13:13
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Veelvuldige aanklagte van moord en ontvoering waarmee lt.genl. Richard Mdluli, geskorste misdaadintelligensiehoof van die polisie, verbind word, word ondersoek, berig The Times.

Die verdwyning van mense van Vosloorus wat meer as 13 jaar gelede misdaadintelligensie-informante was, is een van die sake wat ondersoek word.

Volgens die koerant is 'n seniorspan van die Valke gevra om Mdluli en een van sy medebeskuldigdes in die moordsaak kol. Nkosana Ximba, se betrokkenheid in die saak te ondersoek.

Oor die afgelope paar maande het ondersoekbeampte bewyse versamel, dossiere saamgestel en verklarings geneem van families van vermiste persone, slagoffers en polisiebeamptes wat saam met Mdluli en Ximba gewerk het toe hulle in Voslooris gestasioneer was.

Een van die sake wat ondersoek word, is dié van twee mans wat in 1998 by hul huise in Vosloorus vermis geraak het.

Lunga Khumalo (21) en Thulani Shoba (24) is laas deur familielede gesien toe Ximba hulle na bewering by hul huise in 'n polisievoertuig opgelaai het. 

Mdluli en drie ander sal in April volgende jaar verhoor word op aanklagte van intimidasie, ontvoering, aanranding met die doel om ernstig te beseer, moord poging tot moord en sameswering om moord te pleeg.

Hulle word aangekla van die moord in 1999 op Oupa Ramogibe, wat glo Mdluli se mede­dinger in ’n liefdesdriehoek was.

Mdluli staar ook 'n aanklag van regsverydeling in die gesig.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: richard mdluli  |  sapd

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PHP Developer

South Africa. Cape Town
Hire Resolve
R15000 - R28000

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.