Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

McCord-hospitaal sluit nié

2013-01-31 07:07
Tweets Share Share line Print

Durban – 'n 103 jaar oue hospitaal in Durban sal nie gesluit word nie, het Sibongiseni Dhlomo, provinsiale minister van gesondheid, Woensdag aangekondig.

"Die raad en bestuur van die McCord-hospitaal het die departement van gesondheid se aanbod, dat hy die gesondheidsdienste sal oorneem, aanvaar," het Dhlomo gesê.

Die hospitaal se bestuur het twee weke gelede gesê hulle gaan die fasiliteit in Maart sluit, ná die provinsie se departement nie daarin kon slaag om die hospitaal in te lig of hy ‘n subsidie sal kry nie.

McCord het in 2011/12 ‘n subsidie van R70 miljoen ontvang.

Dr. Sibongile Zungu, hoof van KwaZulu-Natal se departement van gesondheid, het verlede week gesê ‘n besluit oor ‘n subsidie vir die hospitaal is nog nie gemaak nie.

McCord is een van die grootste hospitale in KwaZulu-Natal. Die fasiliteit bedryf ook die land se grootste MIV-sorg- en behandelingsprogram.

Dhlomo het gesê daar was verskeie besprekings tussen die departement van gesondheid en die bestuur van die McCord-hospitaal, om 'n gemeenskaplike oplossing te vind vir die probleme waardeur die hospitaal in die gesig gestaar word.

Hy het verder gesê daar is geen bewyse van finansiële wanbestuur by die hospitaal gevind nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chanel Joy Fourie sê... Hoogs onwaarskynlik want die meerderheid wat vir die ANC stem kan skaars lees inelkgeval. Dis jammer, want ek voel dit beperk hulle vermoë om vir hulle self te dink... Leë beloftes is wat dit is. - Leeg. Dit gaan nie skielik werklik word sodra valse magte meer mag kry nie. Wens hulle kon dit besef. Of altans, vinniger besef... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Weltevreden Park - 17:11 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Beyers Naude Drive and the 14th Avenue exit
  • Wednesday Centurion - 17:10 PM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between John Vorster Drive and the Botha Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.