Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

McCord-hospitaal in KZN sluit

2013-01-20 11:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Personeel by die McCord-hospitaal in KwaZulu-Natal het kennisgewings ontvang dat die hospitaal in Maart gaan sluit, berig die Sunday Times.

Dít volg ná die provinsiale departement van gesondheid se aankondig dat hy nie meer jaarliks die hospitaal van 'n subsidie sal voorsien nie.

"McCord het nie 'n aanduiding ontvang dat sy befondsing hernu gaan word nie. Weens dié verlies verloor McCord sy lisensie om as 'n staatsondersteunde hospitaal te bedryf en sal dit nie kan bekostig nie," het Kevin Smith, hoof-uitvoerende beampte van die hospitaal, gesê.

McCord is een van die grootste hospitale in KwaZulu-Natal en bestaan uit 140 beddens en 400 personeel. Die hospitaal bedryf ook die land se grootste MIV-sorg- en behandelingsprogram.

Volgens die koerant sal alle gesondheidsdienste by die hospitaal op 31 Maart opgeskort word.

Pasiënte sal na ander staatsondersteunde hospitale in Durban verwys word.

Sibongiseni Dhlomo, provinsiale minister van gesondheid, wou nie kommentaar lewer oor die kwessie nie.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joexxi sê... Lank lewe Apartheid. Mag daar 'n bus val vir die een. AMEN. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Kyalami - 08:50 AM
    Road name: R55
    TRAFFIC LIGHTS not working at Main Road - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Heidelberg - 08:35 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT between Dasville Interchange and De Hoeks plaza
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.