McBride-saak wéér uitgestel

2010-03-23 14:25
Tweets Share Share line Print

Pretoria - Die dronkbestuurverhoor van die voormalige Ekurhuleni-metropolisiehoof Robert McBride is wéér in die Pretoria-landdroshof uitgestel.

Landdros Peet Johnson het die saak tot Woensdag uitgestel omdat die tweede assessor Jerry Phiri nie beskikbaar was en nie bereik kon word nie.

"Ons probeer hom sedert Vrydag sonder enige sukses opspoor," het Johnson gesê.

As Phiri Dinsdag opgespoor word, kan die verhoor voortgaan.

Patrick Johnson, Itumeleng Koko en Stanley Sagathevan, McBride se oud-kollegas, sou Dinsdag onder kruisverhoor geneem word.

Dié mans het eers verklarings gemaak dat McBride nie dronk was ten tyde van sy ongeluk in Desember 2006 nie, maar het later hul weergawes van die ongeluk verander en gesê hy was dronk.

Johnson het van die geleentheid gebruik gemaak om al die bewyse wat voor die hof geplaas gaan word, op rekord te stel.

"Al my notas is gesteel. Al die bewyse is gesteel so ek wil die saak regstel."

Talle beëdigde verklarings, verklarings, 56 foto's van die ongelukstoneel en die Kersparty wat McBride die dag van die ongeluk bygewoon het en die ongelukverslag het verdwyn.

McBride staan tereg op bedrog, regsverydeling en dronkbestuur.

– Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: robert mcbride  |  hof  |  misdaad  |  dronkbestuur

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.