Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mbeki se ma ondersteun JZ

2012-11-28 12:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC-staatmaker Epainette Mbeki sê pres. Jacob Zuma is die beter keuse om die regerende party te lei.

Sy het aan The Times gesê die president is egter dalk te “ontspanne” vir leierskap.

“Hy is ontspanne en by tye misluk hy daarin om sy eie besluite te neem,” het sy aan die koerant gesê.

“Hy wil almal gelukkig hou en op die ou end kan hy nie al sy beloftes nakom nie. Dis die swak punt van sy leierskap en sal sy eie ondergang as ‘n leier wees.”

Mbeki (94), ma van oudpres. Thabo Mbeki, het bygevoeg dat adj.pres. Kgalema Motlanthe nie ‘n gepaste alternatief is nie.

“Ek het nie vertroue in Kgalema nie... Hy is ‘n moeilike karakter om te verstaan. ‘n Mens weet nie waarvoor hy staan nie,” het sy gesê.

“Dit is moeilik om vas te stel waarheen hy die ANC en die land sal lei as hy president word.”

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Oes Does sê... Sy is met n Joubert getroud, en Kommandant Generaal Piet Joubert het sy hande teen die Engelse af baklei om van Suid Afrika n beter en veiliger plek te maak. Dit is die selfde Engelse wat vir die ANC die nodige logistiek verskaf het om Suid Afrika onregeerbaar te maak. Indien daar meer van Piet Joubert en minder Pink Frikkie’s in die Suid Afrikaner se geledere was, kon ons nou almal n lekker naweek gehad het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 13:22 PM
    Road name: N1 Southbound
    ACCIDENT (police vehicle) in the right lane just south of the New Road exit - DELAYS from Olifantsfontein Road
  • Friday Hurlingham - 13:20 PM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Place - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.