Mbeki-klagtes nie MIV-oplossing

2009-11-24 11:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Onlangse oproepe dat die voormalige president Thabo Mbeki en die voormalige minister van gesondheid, Manto Tshabalala Msimang, aangekla moet word van volksmoord is nutteloos, het ‘n MIV/Vigs vereniging Dinsdag gesê.

“Ons moet al die beperkte hulpbronne en tyd wat ons het gebruik om MIV en vigs te beveg, eerder as om te fokus om teen mense en dinge wat in die verlede gebeur het te veg,” het Nkululeko Nxesi, sekretaris-generaal van die Nasionale Vereniging van MIV-positiewe Mense (Napwa), in ‘n verklaring gesê.

Die vereniging het gereageer op oproepe deur die Jong Kommuniste Liga dat Mbeki aangekla moet word oor die wyse waarop hy die MIV/Vigs kwessie hanteer het gedurende sy termyn.

“Dit is belangrik dat ons vorentoe beweeg en ophou om wraaksugtig te wees.”

Volgens Nxesi dra Tshabalala-Msimang se verklarings oor voeding gewig.

“Baie [mense met HIV/Vigs] het steeds nie toegang tot voedsel en voedsel-sekuriteit nie. Dit veroorsaak dat baie van hulle nie die medikasie gebruik wat deur die regering se klinieke en hospitale voorsien word nie.”

Mosiuoa Lekota, die president van Cope, het Maandag gesê dat die vraag dat klagtes vir volksmoord gelê word onverantwoordelik is.

Volksmoord is ‘n opsetlike besluit of beleid om mense dood te maak, het hy gesê. Geen so ‘n besluit is deur die ANC of die kabinet gemaak nie.

Lekota se verklaring kom ‘n week nadat Julius Malema gesê het dat die ANC-jeugliga nie sal toelaat dat Mbeki vir volksmoord aangekla word nie.

- Sapa

 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.