'Mbeki het gehuil voor bedanking' – WikiLeaks

2011-09-05 09:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Geheime Amerikaanse dokument op WikiLeaks beskryf hoe oudpres. Thabo Mbeki gehuil het voordat hy sy bedanking aangekondig het, het The Times Maandag berig.

Die dokument, gedateer 5 September 2008, beskryf ‘n vergadering tussen Vusi Gumede (adjunk-direkteur-generaal van beleidskoördinasie vir die presidensie), die analiste Thabileng Mothabi en Queeneth Mlaba en Amerikaanse amptenare.

In die dokument vertel Gumede dat Mbeki sy kabinet, adjunk-minister en personeel in trane bedank het.

Volgens die dokument verwys Mothabi na die huidige adjunk-president, Kgalema Motlanthe, as “dom” en pres. Jacob Zuma as ‘n “idioot.”

“Zuma is ‘n idioot... Ek bedoel regtig, regtig dom oor hoe beleid geïmplementeer word.”

Mothabi het ook glo gesê dat Zuma sal glimlag wanneer iemand hom ‘n vraag vra en dan na Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, leun om die antwoord te hoor.

Mothabi het Manto Tshabalala-Msimang, voormalige minister van gesondheid, as “baie slim” maar onstuimig beskryf.

Gumede en Mothabi het intussen uit die presidensie getree.

Die presidensie wou nie kommentaar lewer nie, maar noem die vrygestelde dokumente “gerugte en skindernuus.”

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: thabo mbeki  |  wikileaks

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Theuns sê... Jy is so deurmekaar soos katkots in 'n tuimeldroeer! En jy is reg jy weet wat jy doen. Jy ou stortkop het ons land op sy kniee. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

Centurion
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.