Mbeki adviseer Shaik oor besigheid met die ANC
2010-08-15 11:11
Johannesburg - Vandag het die Sunday Times onthul hoe Mbeki, indertyd president van Suid-Afrika, Shaik aangeraai het om 'n besigheid op te bou, spesifiek met die doel om die regerende party te bevoordeel.
Mbeki het herhaaldelik ontken dat hy so 'n rol gespreel het in die opgang van Nkobi Holdings.
'n "Presidensiële Verslag" van 1995, wat aan Nelson Mandela (toe die ANC-president) gerig is, beweer dat Mbeki Shaik geadviseer het om 'n maatskappy te skep, wat die ANC "patriotiese" dividende sou betaal vir groot regeringskontrakte.
Vir die volledige storie besoek Sunday Times.