Matrikulant in gesig geskiet tydens kaping

2010-10-21 05:25
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n 18-jarige matrikulant is Woensdagaand dood en sy broer (22) gewond toe ‘n groep gewapende mans ‘n motor gekaap het.

“Die 22-jarige slagoffer het omstreeks 21:00 voor ‘n huis in Pinetown met sy vriend staan en gesels toe die verdagtes hom genader het en daarop aangedring het dat hy die sleutels van sy vriend se motor aan hul oorhandig,” het Derick Banks, ER24-woordvoerder, gesê.

Die 22-jarige het glo oor die heining van die erf gespring om hulp te ontbied toe die verdagtes hom in die been gewond het.

Sy 18-jarige broer het uit die huis gehardloop waarna die rowers hom in die gesig geskiet het. Die jong seun op die toneel aan sy beserings beswyk.

Niemand anders is in die voorval beseer nie.

Die 18-jarige slagoffer was een van ‘n tweeling en besig met sy finale eksamen.

Die verdagtes het in ‘n blou Toyota Yaris van die toneel gevlug.

“Volgens die polisie was dit die vierde kaping of kapingspoging in dié spesifieke area vanaand.”

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lees meer oor: moorde  |  kapings  |  sterftes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.