'Matriekuitslae moet vroeër uitkom' – ANCYL

2012-01-16 12:40
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC-jeugliga (ANCYL) in Gauteng sê matriekuitslae moet vroeër uitgereik word om chaos by universiteite te vermy.

“Die uitreiking van die uitslae ‘n dag voor die tersiêre instellings oopmaak, dra by tot die chaos wat kenmerkend is tydens aansoeke soos wat by UJ [Universiteit van Johannesburg] gesien is,” het Ayanda Kasa-Ntsobi, provinsiale sekretaris van die ANCYL, in ‘n verklaring gesê.

Gloria Sekwena (47) het op 10 Januarie tydens die aansoekproses in ‘n stormloop by die universiteit gesterf. Meer as 20 mense is beseer.

Kasa-Ntsobi meen die voorval het die regering geleer om “konkrete stappe” te neem om die langtermyn-probleme wat ons onderwysstelsel in die gesig staar, op te los.

Sy sê die voorval is ‘n bewys dat die regering ‘n nuwe plan moet skep om vir tersiêre studente van oor die land te voorsien.

“’n Deel van die realiteit is dat ons steeds provinsies soos Mpumalanga en die Noord-Kaap het, wat nie tersiêre instellings het nie,” het sy gesê.

Floyd Shivambu, woordvoerder vir die jeugliga, het Donderdag gesê die departement van hoër onderwys moet erken dat daar ‘n kritieke tekort is aan spasie in tersiêre instellings.

Hy het gesê die ANCYL sal met Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, vergader om die behoefte aan nuwe universiteite, te beklemtoon.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.